- Industry: Government
- Number of terms: 33950
- Number of blossaries: 0
- Company Profile:
United States Department of Health and Human Services, Radiation Emergency Medical Management
Substancji badanych w leczeniu raka. To wiąże się z białka zwanego czynnik wzrostu hepatocytów (HGF), który może spowodować wzrost komórek nowotworowych. Blokowanie to może powodować komórek nowotworowych, aby umrzeć. AMG 102 jest rodzaj przeciwciał monoklonalnych.
Industry:Health care
'n Stof wat van normale menslike bloed en urine geïsoleer word en wat as 'n soort behandeling vir sekere gewasse en VIGS getoets word.
Industry:Health care
'n Stof wat bestudeer word vir die behandeling van kanker. Dit behoort aan die medikasiefamilie wat as antimetabolietes bekendstaan. Ook bekend as SDX-102.
Industry:Health care
'n Geswel of gewas wat in die brein of rugmurg begin as klein, steragtige selle bestaande uit astrosiete.
Industry:Health care
'n Borste-ondersoek (deur 'n vrou) om te kyk of daar enige knoppe of ander veranderings is.
Industry:Health care
Die insteek van dun, fyn naalde in weefsels of organe (deur die vel) as behandelingswyse; dit verwek weefselreaksies en beheer pyn en ander simptome. Dit is 'n tipe aanvullende en alternatiewe behandeling.
Industry:Health care
Toestand of omstandigheid van 'n albino te wees of dit wat kenmerkend is van 'n albino. 'n Groep genetiese faktore of oorsake gekenmerk deur min of geen van die kleurstof melanien in die vel, hare en/of oë. Mense met albinisme kan gesigsprobleme en wit of geel hare hê; rooierige, pers, blou of bruin oë, en bleek vel.
Industry:Health care
Dalam rongga peritoneum (luas yang berisi organ-organ perut). Juga disebut IP.
Industry:Health care
Nie simmetries nie; oneweredig, ongelyk. 'n Gebrek of die afwesigheid van gebalanseerde proporsies tussen gedeeltes van iets.
Industry:Health care
'n Vleklose staal naald wat effens dikker is as 'n menshaar. Akupunktuurnaalde word ingesteek deur die vel in weefsels of organe as behandelingswyse; dit verwek weefselreaksies en beheer pyn en ander simptome.
Industry:Health care