Home >  Term: Albinisme
Albinisme

Toestand of omstandigheid van 'n albino te wees of dit wat kenmerkend is van 'n albino. 'n Groep genetiese faktore of oorsake gekenmerk deur min of geen van die kleurstof melanien in die vel, hare en/of oë. Mense met albinisme kan gesigsprobleme en wit of geel hare hê; rooierige, pers, blou of bruin oë, en bleek vel.

0 0

Looja

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.