Home >  Term: Akupunktuur
Akupunktuur

Die insteek van dun, fyn naalde in weefsels of organe (deur die vel) as behandelingswyse; dit verwek weefselreaksies en beheer pyn en ander simptome. Dit is 'n tipe aanvullende en alternatiewe behandeling.

0 0

Looja

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.