Home >  Term: Akupunktuurnaald
Akupunktuurnaald

'n Vleklose staal naald wat effens dikker is as 'n menshaar. Akupunktuurnaalde word ingesteek deur die vel in weefsels of organe as behandelingswyse; dit verwek weefselreaksies en beheer pyn en ander simptome.

0 0

Looja

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.