upload
United States Department of Health and Human Services
Industry: Government
Number of terms: 33950
Number of blossaries: 0
Company Profile:
United States Department of Health and Human Services, Radiation Emergency Medical Management
Toksilise ainega seotud antikeha, mis omistab kasvajarakke ja tapab neid.
Industry:Health care
Zablokovanie tepny zrazeniny cudzieho materiálu. To môže byť vykonané ako ošetrenie zablokovať prietok krvi do nádoru.
Industry:Health care
Die [mikroskopiese] ondersoek van 'n stuk weefsel wat van die lewende liggaam verwyder is, gewoonlik vir bestudering vir 'n diagnose deur 'n patoloog. Die patoloog kan die weefsel onder 'n mikroskoop bestudeer of ander toetse op die selle of weefsel doen. Daar is baie verskillende soorte biopsieprosedures. Die mees algemene soorte sluit in: (1) Chirurgiese biopsies waar slegs 'n monster van die weefsel of 'n hele besmette area verwyder word; en (2) naaldbiopsies waar 'n monster van weefsel of vloeistof met 'n naald verwyder word. Wanneer 'n naald gebruik word, staan dit as 'n kernbiopsie bekend. Wanneer 'n dun naald gebruik word, staan die prosedure as 'n fynnaald-aspirasie-biopsie bekend.
Industry:Health care
'n Onverwagte mediese probleem wat gedurende behandeling met medikasie of ander terapie voorkom. Nadelige voorvalle hoef nie deur medikasie of terapie veroorsaak te word nie en kan matig of ernstig wees. Staan ook bekend as nadelike effek.
Industry:Health care
Beskrywing van die slagare; grafiese voorstelling van die arteriële pols of radiografie van slagare. Die slagare kan gesien word as gevolg van die toediening van 'n kleurstof deur 'n inspuiting wat die struktuur van die vate op die x-straal uitstippel.
Industry:Health care
'n Ernstige geestesversteuring of persoonlikheidsafwyking gekenmerk deur onstabiele buite en impulsiewe gedrag. Mense met GPV ondervind probleme met verhoudings, familie, beroepsfunksionering, langtermynbeplanning en selfidentiteit. Simptome sluit hewige woedeuitbarstings, depressie en angs in wat tot selfbeserings of selfmoord, medikasie- of alkoholmisbruik, uitermatige geldspandering, ooretery of selfs riskante seks kan lei. 'n Persoon met GPV wat met kanker gediagnoseer is kan 'n hoër risiko vir selfmoord wees.
Industry:Health care
Medikasie wat voorkom dat bloedklonte gevorm word. Ook bekend as bloedverdunner.
Industry:Health care
Weefsel wat van die liggaam verwyder word en onder 'n mikroskoop bestudeer word om die teenwoordigheid van 'n siekte vas te stel.
Industry:Health care
In biochemie, reaksies wat suurstof benodig om plaas te vind of plaasvind wanneer suurstof teenwoordig is.
Industry:Health care
'n Bloedvaat wat bloed van die hart na weefsels en organe in die liggaam neem.
Industry:Health care
© 2025 CSOFT International, Ltd.