Home >  Term: Biopsie
Biopsie

Die [1] ondersoek van 'n stuk weefsel wat van die lewende liggaam verwyder is, gewoonlik vir bestudering vir 'n diagnose deur 'n patoloog. Die patoloog kan die weefsel onder 'n mikroskoop bestudeer of ander toetse op die selle of weefsel doen. Daar is baie verskillende soorte biopsieprosedures. Die mees algemene soorte sluit in: (1) Chirurgiese biopsies waar slegs 'n monster van die weefsel of 'n hele besmette area verwyder word; en (2) naaldbiopsies waar 'n monster van weefsel of vloeistof met 'n naald verwyder word. Wanneer 'n naald gebruik word, staan dit as 'n kernbiopsie bekend. Wanneer 'n dun naald gebruik word, staan die prosedure as 'n fynnaald-aspirasie-biopsie bekend.

0 0

Looja

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.