Home >  Term: Nadelige voorval
Nadelige voorval

'n Onverwagte mediese probleem wat gedurende behandeling met medikasie of ander terapie voorkom. Nadelige voorvalle hoef nie deur medikasie of terapie veroorsaak te word nie en kan matig of ernstig wees. Staan ook bekend as nadelike effek.

0 0

Looja

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.