- Industry: Government
- Number of terms: 33950
- Number of blossaries: 0
- Company Profile:
United States Department of Health and Human Services, Radiation Emergency Medical Management
Behandeling wat kuns en die reaksies daarop gebruik om jou fisiese, geestes- en emosionele welstand te verbeter. Kunsterapie is soms saam met psigoterapie (geselsterapie) gebruik.
Industry:Health care
Die beweging van ontlasting (onverteerde kos, bakterieë, slym en selle van die wand van die ingewande) deur die derms en uit die anus. Ook ontlasting genoem.
Industry:Health care
'n Chemikalieë wat waterstof-ione in water vrystel en sout vorm deur met sekere metale te kombineer. Sure het 'n suur smaak en verander sekere kleurstowwe na rooi. Sekere sure geproduseer deur die liggaam, soos gastriese suur, kan help om die liggaam reg te laat funksioneer. 'n Voorbeeld van 'n suur is soutsuur.
Industry:Health care
'n Soort van teenkankermedikasie wat die groeiproses van selle blokkeer deur met die DNA, die genetiese materiaal in selle, in te meng. Ook antineoplatiese antibiotika en antigewas-antibiotika genoem.
Industry:Health care
Die blokkering van 'n slagaar deur 'n klont van vreemde materiaal. Dit kan gedoen word as behandeling om die vloei van bloed na 'n gewas te blokeer.
Industry:Health care
Die wetenskap om biologiese of gesondheidsdata te versamel en analiseer deur statistiese metodes te gebruik. Biostatistiek kan gebruik word om die oorsake vir 'n kanker vas te stel of hoe dikwels kanker in 'n sekere groep mense voorkom. Ook bekend as biostatistiek en biometrika.
Industry:Health care
'n Onverwagse mediese probleem wat gedurende behandeling met medikasie of ander terapie opduik. Nadelike effekte hoef nie deur medikasie of terapie veroorsaak te word nie en dit kan matig of ernstig wees. Ook bekend as nadelige voorval.
Industry:Health care
'n X-straal van slagare. Die persoon ontvang 'n inspuiting van 'n kleurstof wat die vate op die x-straal kenmerk.
Industry:Health care
Het betrekking met die voorkoming of vertraging van die ontwikkeling van kanker.
Industry:Health care
Jenis pohon cemara yang merupakan anggota dari keluarga myrtle. Minyak dari daun digunakan dalam jumlah yang sangat kecil dalam obat kumur dan obat-obatan dan permen yang digunakan untuk mengobati dan menenangkan sakit tenggorokan dan batuk. Ini juga telah digunakan dalam beberapa budaya untuk mengobati masalah medis lainnya. Nama ilmiah adalah Eucalyptus globulus.
Industry:Health care