Home > Term: Teenkanker-antibiotika
Teenkanker-antibiotika
'n Soort van teenkankermedikasie wat die groeiproses van selle blokkeer deur met die DNA, die genetiese materiaal in selle, in te meng. Ook antineoplatiese antibiotika en antigewas-antibiotika genoem.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)