- Industry: Government
- Number of terms: 33950
- Number of blossaries: 0
- Company Profile:
United States Department of Health and Human Services, Radiation Emergency Medical Management
'n Siekte veroorsaak deur die verspreiding van bakterieë en hul gifstowwe in die bloedstroom. Ook bekend as septisemia en toksemia.
Industry:Health care
'n Vinnig toenemende kanker wat in bloedvormende weefsel soos die beenmurg begin en veroorsaak dat groot hoeveelhede witbloedselle vervaardig word en die bloedstroom binnegaan.
Industry:Health care
Die druk wat sirkulerende bloed op die mure van die slagare uitoefen. Bloeddruk word geneem deur twee metings: sistolies (gemeet wanneer die hart klop, wanneer bloeddruk op sy hoogste is) en diastolies (gemeet tussen hartkloppe, wanneer bloeddruk op sy laagste is). Bloeddruk word aangedui deur die sistoliese bloeddruk eerste te skryf, gevolg deur die diastoliese bloeddruk (byvoorbeeld 120/80).
Industry:Health care
Het betrekking tot die bronchi wat die groter lugweë van die longe is, insluitende daardie wat van die trachea (lugpyp) na die longe lei en daardie binne die longe.
Industry:Health care
Kanker wat in weefsels van die bronchi (groot lugweë in die long, insluitende daardie van na die longe van die lugpyp lei) ontwikkel.
Industry:Health care
Ένα φάρμακο που χρησιμοποιείται για να μεταχειριστεί την υψηλή πίεση αίματος. Losartan κάλιο εμποδίζει τη δράση των χημικών ουσιών που κάνει τα αιμοφόρα αγγεία σας constrict (get στενότερο). Είναι ένα είδος ανταγωνιστής των υποδοχέων της αγγειοτενσίνης ΙΙ. Επίσης ονομάζεται Cozaar και losartan.
Industry:Health care
Glukose ('n tipe suiker) wat in die bloed gevind word. Ook glukemie genoem.
Industry:Health care
Dit beskryf die gedrag wat die regte van ander en die praktyke en wetgewing van die samelewing ter syde stel.
Industry:Health care
Medikasie wat help om die vorming van bloedklonte te voorkom. Ook bekend as antistolmiddel.
Industry:Health care