Home > Term: Bloeddruk
Bloeddruk
Die druk wat sirkulerende bloed op die mure van die slagare uitoefen. Bloeddruk word geneem deur twee metings: sistolies (gemeet wanneer die hart klop, wanneer bloeddruk op sy hoogste is) en diastolies (gemeet tussen hartkloppe, wanneer bloeddruk op sy laagste is). Bloeddruk word aangedui deur die sistoliese bloeddruk eerste te skryf, gevolg deur die diastoliese bloeddruk (byvoorbeeld 120/80).
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)