upload
United States Department of Health and Human Services
Industry: Government
Number of terms: 33950
Number of blossaries: 0
Company Profile:
United States Department of Health and Human Services, Radiation Emergency Medical Management
'n Dun buis in die bors wat melk van die borslobules na die tepel neem. Ook bekend as die melkbuis.
Industry:Health care
In biologiese terme, om 'n sel in 'n rustende toestand te stimuleer om aktief te word. Dit veroorsaak biochemiese en funksionele veranderings in die geaktiveerde sel.
Industry:Health care
'n Stof wat mikro-organismes soos bakterieë of skimmel vernietig of verhoed dat dit groei en siektes veroorsaak.
Industry:Health care
'n Hulpmiddel wat 'n persoon met 'n gebrek help om 'n sekere taak te verrig. Voorbeelde is 'n kierie, rolstoel, bromponie, loper, gehoortoestel of spesiale bed.
Industry:Health care
'n Metode wat gebruik word om die voering van die borsbuise te ondersoek om abnormale weefsel op te spoor. 'n Baie dun, buigbare en beligte buis wat aan 'n kamera gekoppel is, word deur die tepel gedruk en binne die borsbuise, diep binne die borste geheg. Weefsel en vloeistofmonsters kan gedurende die prosedure verwyder word.
Industry:Health care
Medikasie of stowwe wat aan 'n reseptor binne 'n sel of op sy oppervlakte vasbind en dieselfde werking as die stof veroorsaak wat normaalweg aan die reseptor vasbind.
Industry:Health care
Enige toestel of tegnologie wat 'n gestremde persoon kan help. Voorbeelde sluit die volgende in: Spesiale handvatsels om gereeskap vas te hou, rekenaarskerm-monitors om 'n persoon met lae gesigskerpte te help om beter te lees, rekenaars wat deur stemklanke beheer word, telefone wat die klank harder maak en hysers om 'n persoon te help om uit 'n stoel of bed te klim.
Industry:Health care
'n Silikoon, jelliegevulde of sakkie met soutoplossing wat onder die borsspier geplaas word om die vorm van die bors te herstel.
Industry:Health care
Eine erhöhte Anzahl von Thrombozyten (Blutplättchen) im Blut, ohne bekannte Ursache. Auch als wesentliche Thrombozytose bezeichnet.
Industry:Health care
Die take wat ons in die daaglikse lewe moet doen. Hierdie aktiwiteite sluit die volgende in: Eet, aantrek, in en uit 'n bed klim, bad of stort en om die toilet te gebruik. Die instrumentele aktiwiteite van die daaglikse lewe is take verwant aan 'n onafhanklike leefstyl en sluit die volgende in: voorbereiding van maaltye, inkopies, take in en om die huis en om 'n telefoon te gebruik. Ook bekend as ADL.
Industry:Health care
© 2025 CSOFT International, Ltd.