Home > Term: Aktiwiteite in die daaglikse lewe
Aktiwiteite in die daaglikse lewe
Die take wat ons in die daaglikse lewe moet doen. Hierdie aktiwiteite sluit die volgende in: Eet, aantrek, in en uit 'n bed klim, bad of stort en om die toilet te gebruik. Die instrumentele aktiwiteite van die daaglikse lewe is take verwant aan 'n onafhanklike leefstyl en sluit die volgende in: voorbereiding van maaltye, inkopies, take in en om die huis en om 'n telefoon te gebruik. Ook bekend as ADL.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)