upload
United States Department of Health and Human Services
Industry: Government
Number of terms: 33950
Number of blossaries: 0
Company Profile:
United States Department of Health and Human Services, Radiation Emergency Medical Management
Suatu zat yang ditemukan dalam buah-buahan kuning dan oranye dan sayuran dan gelap hijau, sayuran berdaun. Tubuh dapat membuat vitamin A dari beta karoten. Beta karoten sedang dipelajari dalam mencegah beberapa jenis kanker. Ini adalah jenis antioksidan.
Industry:Health care
Situasi atau kondisi, atau karakteristik dari pasien, yang dapat digunakan untuk memperkirakan kemungkinan pemulihan dari penyakit atau kemungkinan penyakit berulang (kembali).
Industry:Health care
'n Stof wat spierweefsel in bloedvate en in die prostraatklier verslap wat die vloei van urine en bloed verbeter. Alfa-blokkers word gebruik om die simptome van baie toestande te behandel, soos goedaardige prostatiese hiperplasie ("BPH"), hoë bloeddruk en sekere bloedsirkulasieprobleme. Ook bekend as alfa-adrenergiese antagonis.
Industry:Health care
Drukbestande, lugdigte houer of kamer wat gebruik word om voorwerpe onder 'n hoë druk te verhit, veral vir sterilisasie of om chemiese reaksies uit te voer, of vir spesiale omstandighede waarvoor droë of nat temperature hoër as 100ºC nodig is.
Industry:Health care
'n Toestand waar die liggaam sy eie weefsels as vreemd herken en 'n immuunreaksie teen hulle inisieer.
Industry:Health care
'n Stof wat gebruik word om depressie te behandel en om mense te help om op te hou rook. Die behoort aan die familie van medikasie wat as antidepressante bekendstaan.
Industry:Health care
Medikasie wat gebruik word om angsversteurings en paniekversteurings te behandel. Dit word bestudeer in die behandeling van naarheid en braking wat deur sekere kankerbehandelings veroorsaak word. Dit is 'n tipe bensodiasepien. Ook bekend as Xanax.
Industry:Health care
'n Seldsame siekte waar sekere selle in die ingewande vernietig word deur 'n pasiënt se immuunstelsel. Dit veroorsaak erge chroniese diarrhea en kom normaalweg net by kinders voor.
Industry:Health care
'n Verandering wat meebring dat iets anders is as die oorspronklike.
Industry:Health care
'n Chemiese stof wat aluminiumsulfaat bevat en 'n tweede chemikalieë, kaliumsulfaat. Dit word gebruik om weefsels te krimp, om bloeding te stop en die immuunreaksie op 'n entstof aan te hits.
Industry:Health care
© 2025 CSOFT International, Ltd.