- Industry: Government
- Number of terms: 33950
- Number of blossaries: 0
- Company Profile:
United States Department of Health and Human Services, Radiation Emergency Medical Management
Chirurgické odstranění ledviny a jeho močovodu. Nazývá se také ureteronephrectomy.
Industry:Health care
'n Stof wat allergie (allergiese reaksie) kan veroorsaak, opwek, teweegbring. Voorbeelde sluit in stuifmeel, skimmel en sekere voedselsoorte.
Industry:Health care
Onbeheerbare drang, soeke en gebruik van 'n stof soos 'n dwelmmiddel of alkohol.
Industry:Health care
Gevoelens van vrees en ongemak wat kan voorkom as 'n reaksie op stres. 'n Persoon wat angs ervaar kan sweet, rusteloos en angstig voel met 'n vinnige hartklop. Uitermatige angs wat dikwels oor 'n tydsverloop plaasvind, kan 'n teken van 'n angsversteuring wees.
Industry:Health care
'n Hipersensitiewe immuunreaksie tot 'n stof wat normaalweg skadeloos is of nie 'n immuunreaksie in meeste mense veroorsaak nie. 'n Allergiese reaksie kan skadelike simptome soos gejeuk of inflammasie of weefselbeserings veroorsaak.
Industry:Health care
'n Dun, buisagtige instrument wat gebruik word om die binnekant van trachea, bronchi (lugweë wat na die longe lei) en longe. 'n Bronchoskoop het 'n lig en lens om te bekyk en kan 'n nutsmiddel hê om weefsel te verwyder.
Industry:Health care
'n Chemiese samestelling wat gebruik word as een van die boustene van DNA en RNA. Dit is ook deel van baie samestellings in die liggaam wat energie aan selle verskaf. Adenien is 'n tipe purien.
Industry:Health care
Medikasie wat gebruik word om simptome van angs te behandel, soos vrees, ongemak en spiersametrekkings wat kan voorkom as 'n reaksie tot stres. Die meeste angsiolitikums blokkeer die werking van sekere chemikalieë in die senuweestelsel. Ook bekend as antiangs-agent en angsiolitikum-agent.
Industry:Health care
'n Gelisensieerde apteker met spesiale opleiding in ontwerpstegnieke, toediening, monitering en verandering van chemoterapie vir kankerpasiënte. Ook bekend as "BCOP" en onkologieapteekspesialis.
Industry:Health care