- Industry: Government
- Number of terms: 33950
- Number of blossaries: 0
- Company Profile:
United States Department of Health and Human Services, Radiation Emergency Medical Management
Verwys na die hoeveelheid suur in 'n stof. 'n Suur is 'n chemikalie wat waterstof-ione in water afskei en soute vorm deur kombinasie met sekere metale.
Industry:Health care
Fisiese aktiwiteit wat die harttempo en die liggaam se suurstufverbruik verhoog. Dit help om 'n persoon se fiksheid en fisiese toestand te verbeter.
Industry:Health care
Terjadi dalam berbagai bentuk yang berbeda. Dalam hal sel, memiliki variasi dalam ukuran dan bentuk sel atau inti mereka.
Industry:Health care
Sustancia en estudio para el tratamiento del cáncer. Romidepsina es un tipo de depsipéptido e histona deacetilasa inhibidor. También se llama FR901228 y Istodax.
Industry:Health care
Monsters van materiaal soos urine, bloed, weefsel, selle, DNA, RNA en proteïen van mense, diere of plante. Bio-monsters word in 'n bêreplek geberg en vir laboratoriumnavorsing gebruik. Indien die monsters van mense verkry word, kan mediese inligting ook geberg word, sowel as geskrewe toestemming om die monsters in laboratoriumstudies te gebruik.
Industry:Health care
'n Chemiese proses waar suurstof gebruik word om energie uit koolhidrate (suikers) te vervaardig. Ook bekend as aërobiese asemhaling, sell-asemhaling en oksidatiewe metabolisme.
Industry:Health care
Ontsteking van die gewrigte, waardeur langsamerhand verkalkende vormings, deur die neerslag van soute, veral urate, op die kraakbeen ontstaan wat dit laat afslyt en verdwyn; daardeur verskuif die gewrigte heeltemal, wat tot misvorming lei; jig in die algemeen.
Industry:Health care
'n Afwyking van die vel waar klein, dikwels rooierige knoppie of swelsel op die vel wat deur inflammasie of verswering van die vel veroorsaak word en met etter gevul is.
Industry:Health care
'n Stof wat gebruik word om diarree te behandel. Diarree is 'n algemene simptoom van dermkanaalsiektes, gekenmerk deur toenemende herhaling of veelvuldigheid en vloeibaarheid van die ontlasting, veroorsaak deur 'n groot verskeidenheid van moontlike faktore soos allerlei akute infeksies en sielkundige afwykinge; buikloop; skittery — veral by diere.
Industry:Health care
Die wetenskap om biologiese of gesondheidsdata te versamel en analiseer deur statistiese metodes te gebruik. Biostatistieke kan gebruik word om die moontlike oorsake van 'n kanker of hoe dikwels 'n kanker in 'n sekere groep mense voorkom. Staan ook bekend as biometrika en biometrie.
Industry:Health care