- Industry: Government
- Number of terms: 33950
- Number of blossaries: 0
- Company Profile:
United States Department of Health and Human Services, Radiation Emergency Medical Management
Behandeling om die vermoë van die immuunstelsel te boost of herstel om kanker, infeksies en ander siektes te beveg. Ook gebruik om sekere newe-effekte te verminder wat deur sommige kankerbehandelings veroorsaak word. Agents wat in biologiese terapie gebruik word sluit in monoklonale teenliggaamplies, groeifaktore en entstowwe. Hierdie agents kan ook 'n direkte antigewas-effek bewerkstellig. Ook bekend as biologiese reaksie modifieerder terapie, bioterapie, BRM-terapie en immunoterapie.
Industry:Health care
Giftige chemikalieë wat gebruik word om onkruid en peste uit te roeil Ook in kankerterapie gebruik.
Industry:Health care
Die lang, buisagtige orgaan in die buik wat die verteringsproses voltooi. Die derm het twee dele, die dunderm en die dikderm. Ook ingewande genoem.
Industry:Health care
'n Biologiese molekule wat in bloed, ander liggaamsvloeistowwe of weefsels gevind word wat 'n teken is van 'n normale of abnormale proses, of van 'n toestand of siekte. 'n Biomerker kan gebruik word om te sien hoe effektief die ligaaam op 'n behandelin vir 'n siekte of toestand reageer. Ook bekend as molekulêre merker en tekenmolekule.
Industry:Health care
Kanker wat na ander plekke in die liggaam versprei het en normaalweg nie met behandeling genees of gekontroleer kan word nie.
Industry:Health care
Die manier waarop die ingewande funksioneer in terme van hoe dikwels daar ontlastings is, die vermoë om wanneer te ontlas en of die ontlasting hard en droog is (hardlywig) of waterig (diarree) is.
Industry:Health care
'n Gebrek aan soutsuur in die verteringsappe in die maag. Soutsuur help om voedsel te verteer.
Industry:Health care
Bahan aktif dalam obat yang digunakan untuk mengobati gejala rheumatoid arthritis dan sedang dipelajari dalam pencegahan dan pengobatan dari beberapa jenis kanker kulit. Ini blok zat yang menyebabkan peradangan dan nyeri. Itu juga dapat mencegah pertumbuhan pembuluh darah baru yang membutuhkan tumor untuk tumbuh. Ini adalah jenis cyclooxygenase inhibitor, jenis non steroid anti-inflamasi obat (NSAID), dan jenis agen antiangiogenesis.
Industry:Health care
'n Stelsel waar mediese dokters en ander gesondheidsorgkundiges (soos verpleegsters, aptekers en terapeute) simptome en siektes behandel deur medikasie, bestraling of chirurgie te gebruik en toe te pas. Ook bekend as allopatiese medikasie, konvensionele medikasie, hoofstroommedikasie, ortodokse medikasie en Westerse medikasie.
Industry:Health care
Kwaadaardige mesotelioma (kanker wat in die wand van die bors of buik ontwikkel) wat stadium II, stadium III of stadium IV is.
Industry:Health care