- Industry: Government
- Number of terms: 33950
- Number of blossaries: 0
- Company Profile:
United States Department of Health and Human Services, Radiation Emergency Medical Management
Un terme utilisé pour décrire le cancer qui peut être ressenti par le toucher, habituellement présent dans les ganglions lymphatiques, la peau ou autres organes du corps comme le foie ou le côlon.
Industry:Health care
Een ernstig probleem dat zich in lymfoom voordoen kan. In lymphomatous meningitis, hebben kankercellen verspreiden van de oorspronkelijke (primaire) tumor naar de hersenvliezen (dunne lagen van weefsel dat dekken en bescherming van de hersenen en ruggenmerg). Het kanker kan veroorzaken de hersenvliezen te worden ontstoken. Ook genoemd lymphomatous leptomeningitis.
Industry:Health care
Chirurgie om een of albei adrenale kliere ('n klein orgaan bo-op elke nier) te verwyder.
Industry:Health care
Medikasie wat die formasie van estradiol, 'n vroulike hormoon verhoed deur met 'n aromatase-ensiem in te meng. Aromatase-inhibeerders word gebruik as 'n soort hormoonterapie vir postmenopousale vroue wat hormoonafhanklike borskanker het.
Industry:Health care
'n Radioaktiewe stof wat in 'n aar toegedien word en in beenselle asook letselselle versamel wat na die been versprei het. Dit vernietig kankerselle deur laevlakse bestraling af te gee.
Industry:Health care
Bestralingsterapie waar die totale dosis bestraling in klein dosisse verdeel word en die behandelings meer as een keer per dag toegedien word. Die totale bestralingsdosis is ook oor 'n korter tydperk (minder dae) toegedien in vergelyking met gestandaardiseerde bestralingsterapie.
Industry:Health care
Het betrekking met die vermindering van die groei van nuwe vloedvate.
Industry:Health care
Die wetenskap om rekenaars, databasisse en wiskunde te gebruik om groot hoeveelhede biologiese, mediese en gesondheidsinformasie te organiseer en analiseer. Informasie kan van baie bronne afkomstig wees, insluitende pasiëntstatistieke, weefselmonsters, genetiese navorsing en kliniese toetse.
Industry:Health care
'n Persoon wat 'n soort aanvullende medikasie, bekend as aromaterapie praktiseer. Hierdie terapie gebruik plantolies wat sterk, aangename reuke afgee om ontspanning en 'n gevoel van welstand te bevorder. Die plantolies word normaalweg ingeasem of op die vel deur nat lappies, baddens of massering geplaas.
Industry:Health care