upload
United States Department of Health and Human Services
Industry: Government
Number of terms: 33950
Number of blossaries: 0
Company Profile:
United States Department of Health and Human Services, Radiation Emergency Medical Management
Appendektomie is chirurgie of die heelkundige verwydering van die wurmvormige aanhangsel (appendiks) van die blindederm.
Industry:Health care
Die vernietiging van beenmurg deur die gebruikmaking van bestraling of medikasie.
Industry:Health care
Met betrekking tot die lewer, galbuis en/of galblaas.
Industry:Health care
Ander behandeling wat tesame met die primêre behandeling gebruik word. Die doelstelling is om die primêre behandeling by te staan. Staan ook bekend as adjunktiewe terapie.
Industry:Health care
'n Klein, wurmvormige aanhangsel van die dikderm of blindederm; Latynse naam: appendix vermiformis: By ontsteking moet die appendiks soms operatief verwyder word.
Industry:Health care
Ander behandeling wat addisioneel tot die primêre behandeling gebruik word. Die doelstelling is om die primêre behandeling te ondersteun. Staan ook as adjunktiewe terapie bekend.
Industry:Health care
'n Behoefte om 'n fisiese of geestesbehoefte te bevredig, soos vir voedsel, seks of avontuur.
Industry:Health care
Chirurgie om die uretra, laer gedeelte van die ureters, baarmoeder, serviks, vagina en blaas te verwyder.
Industry:Health care
'n Toestand waar 'n person op 'n stresvolle gebeurtenis (soos 'n siekte, werksverlies of egskeiding) met uiterste emosies en handelinge reageer wat probleme by die werk en huis kan veroorsaak.
Industry:Health care
'n Siekte waar kwaadaardige (kanker-) selle in die deel van die uretra (buis waardeur urine die liggaam verlaat) gevind word wat die naaste is aan die buitenste deel van die liggaam.
Industry:Health care
© 2025 CSOFT International, Ltd.