upload
United States Department of Health and Human Services
Industry: Government
Number of terms: 33950
Number of blossaries: 0
Company Profile:
United States Department of Health and Human Services, Radiation Emergency Medical Management
Gal
'n Vloeistof wat deur die lewer vervaardig en in die galblaas gestoor word. Gal word in die dunderm uitgeskei waar dit help om vet te verteer.
Industry:Health care
'n Meting van die hoeveelheid minerale (meestal kalsium en fosfaat) wat in 'n sekere beenvolume voorkom. Beendigtheidsmetings word gebruik om osteoporose ('n toestand gekenmerk deur verminderde beenmassa) te diagnoseer om te bepaal hoe goed osteoporosebehandelings werk en om te voorspel hoe waarskynlik die bene kan breek. Lae beendigtheid kan in pasiënte wat vir kanker behandel word, voorkom. Staan ook bekend as BMD, beenmassa en beenmineraaldigtheid.
Industry:Health care
فرط غير طبيعي لبطانة الرحم (طبقة الخلايا التي خطوط الرحم). وهناك أربعة أنواع من فرط تنسج بطانة الرحم: فرط تنسج بطانة الرحم بسيطة ومعقدة من فرط تنسج بطانة الرحم وفرط تنسج بطانة الرحم بسيطة مع أتيبيا والمعقدة من فرط تنسج بطانة الرحم مع atypia. وهذه تختلف من حيث الخلايا غير طبيعي كيف وكيف المرجح أن تصبح الحالة سرطان.
Industry:Health care
In mediese terme. 'n stof (geneesmiddel), vergif of siekte wat 'n teengestelde invloed as 'n ander uitoefen, sodat die werking dus geheel of gedeeltelik opgehef word. Byvoorbeeld, medikasie wat die stimulerende effek van estrogeen op 'n gewas-sel blokkeer, staan bekend as 'n estrogeenreseptor-antagonis.
Industry:Health care
'n Buis waardeur gal in en uit die lewer beweeg.
Industry:Health care
'n Lid van 'n familie van virusse wat infeksies in die asemhalingstelsel, oog en gastro-intestinale kanaal kan veroorsaak. Die vorms van adenovirusse wat nie siektes veroorsaak nie word in geneterapie gebruik. Hulle dra gene wat defekte in selle kan herstel of kankerselle genees.
Industry:Health care
Die sagte, sponsaftige weefsel wat in die middel van die meeste bene geleë is. Dit produseer witbloedselle, rooibloedselle en plaatjies.
Industry:Health care
'n X-straal van die organe binne die buik. 'n X-straal is 'n soort van bestraling wat deur die liggaam kan deurtrek en op film vasgelê word wat beelde van sekere areas binne die liggaam vertoon. X-strale kan gebruik word om 'n siekte te diagnoseer.
Industry:Health care
In menslike anatomie, verwys dit na die voorste gedeelte van 'n struktuur of 'n struktuur aan die voorste gedeelte van die liggaam.
Industry:Health care
In kankerterapie is dit medikasie of 'n stof wat addisioneel tot primêre terapie gebruik word.
Industry:Health care
© 2025 CSOFT International, Ltd.