- Industry: Government
- Number of terms: 33950
- Number of blossaries: 0
- Company Profile:
United States Department of Health and Human Services, Radiation Emergency Medical Management
'n Enkele dosis medikasie wat gewoonlik in 'n bloedvaat oor 'n kort tydperk ingespuit word. Ook bekend as bolus.
Industry:Health care
Aplastiese anemie word gedefinieer as
'n siektetoestand gekenmerk deur
hipoplastiese beenmurg wat nie bloedselle kan vervaardig nie.
Industry:Health care
Gebrek aan, verlies van eetlus; onvermoë om voedsel te geniet: Anorexia mentalis, gebrek aan eetlus, veral weens 'n ongemotiveerde vrees. Anorexia nervosa, gebrek aan eetlus, bv. deur senuoorspanning, soos histerie. Anoreksie kan deur kanker, Vigs, 'n geestesafwyking (i.e. anoreksie nervosa) of ander siektes veroorsaak word.
Industry:Health care
Chirurgie om beide borste te verwyder om die risiko te verminder om borskanker te ontwikkel.
Industry:Health care
'n Stof wat bestudeer word in die behandeling van kanker. Dit word van 'n see-organisme verkry.
Industry:Health care
Dié gedeelte, veral van die menslike liggaam, wat begrens word van bo deur die middelrif, van agter deur die lendewerwels en die rugspiere, aan die voor- en sykante deur die buikspiere en van onder deur die bekken, bevattende maag, lewer, milt, niere, derms, buikspeekselklier, die organe vir die urine-uitskeiding en die inwendige geslagsdele.
Industry:Health care
Anoreksie is 'n siekte van selfuithongering. Dit begin aanvanklik as 'n buitengewone teësin in voedsel. Dit kom meestal by adolessente tot jong volwasse vroue voor, maar is ook in adolessente seuns en kinders so jonk as agt jaar aangetref. Anoreksielyers kan sosiale onttrekking, obsessief-kompulsiewe gedrag en depressie ervaar voordat hulle met anoreksie gediagnoseer word. Algemene simptome van anoreksie is uiterste gewigsverlies, ’n obsessie met kos, hiperaktiwiteit en ’n wanpersepsie oor liggaamsbeeld. Die pasiënte ontken dat hulle uitgehonger is en het ’n versteurde waarneming van die vorm en grootte van hul liggame.
Industry:Health care
Primêre beenkanker is kanker wat in beenselle gevorm word. Sekere tipes primêre beenkankers is osteosarkoma, Ewing sarkoma, kwaadaardige fibrose-histiositoma en chondrosarkoma. Sekondêre beenkanker is kanker wat van 'n ander deel van die liggaam (soos die prostraat, bors of longe) na die bene versprei.
Industry:Health care
Dié gedeelte, veral van die menslike liggaam, wat begrens word van bo deur die middelrif, van agter deur die lendewerwels en die rugspiere, aan die voor en sykante deur die buikspiere en van onder deur die bekken, bevattende maag, lewer, milt, niere, derms, buikspeekselklier, die organe vir die urine-uitskeiding en die inwendige geslagsdele.
Industry:Health care
Teenkanker-medikasie wat aan die familie van medikasie behoort wat as antineoplastiese antibiotika bekendstaan.
Industry:Health care