Home > Term: Grenslynpersoonlikheidsafwyking
Grenslynpersoonlikheidsafwyking
'n Ernstige geestessiekte gekenmerk deur onstabiele buite en impulsiewe gedrag. Mense met GPV het probleme met verhoudings, familie- en werkslewe, langtermynbeplanning en selfidentiteit. Simptome sluit erge woede-uitbarstings, depressie en angs in wat tot selfbeserings of selfmoord, dwelm- of alkoholmisbruik, uitermatige geldspandering, ooretery of riskante seks kan lei. 'n Person met GPV wat met kanker gediagnoseer is kan 'n verhoogde risiko van selfmoord in die gesig staar. Ook bekend as GPV.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)