Home > Term: Liggaamsmassa-indeks
Liggaamsmassa-indeks
'n Meting wat liggaamsgewig met lengte verbind. LMI is soms gebruik om totale liggaamsvet te meet en om te bepaal of 'n persoon 'n gesonde gewig handhaaf. Oormatige liggaamsvet is verbind tot 'n verhoogde risiko van sekere siektes, insluitende hartsiekte en sekere kankers. Ook bekend as LMI.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)