Home > Term: Bloedchemiestudie
Bloedchemiestudie
'n Prosedure waarin 'n monster bloed bestudeer word om die hoeveelhede van sekere stowwe wat in die liggaam vervaardig word, te bepaal. 'n Abnormale hoeveelheid van 'n stof kan 'n teken wees van siekte in die orgaan of weefsel wat dit vervaardig.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)