Home >  Term: Bloedbrein-versperring
Bloedbrein-versperring

'n Netwerk van bloedvate met dig gespasieerde selle wat dit moeilik maak vir moontlike toksiese stowwe (soos antikankermedikasie) om bloedvaatmure te penetreer en die brein binne te gaan. Ook bekend as BBV.

0 0

Looja

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.