Home >  Term: Biologiese medikasie
Biologiese medikasie

'n Stof wat van 'n lewende organisme of sy produkte gemaak wrd en gebruik word in die voorkoming, diagnose of behandeling van kanker en ander siektes. Biologiese medikasie sluit antiliggaampies, interleukiene en entstowwe in. Ook bekend as biologiese agent.

0 0

Looja

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.