Home > Term: Bio-terugvoer
Bio-terugvoer
'n Metode om te leer hoe om vrywilliglik sekere liggaamsfunksies soos hartklop, bloeddruk en spierspanning met behulp van ;n spesiale masjien te kontroleer. Hierdie metode kan help om pyn te kontroleer.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)