Home >  Term: Biochemiese herhaling
Biochemiese herhaling

'n Verhoging in die bloedvlak van PSA (prostraatspesifieke-antigene) in prostraatkankerpasiënte ná behandeling met chirurgie of bestraling. Biochemiese herhaling kan voorkom in pasiënte wat nie simptome het nie. Dit kan beteken dat die kanker teruggekeer het. Staan ook bekend as biochemiese terugval en PSA-mislukking.

0 0

Looja

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.