Home > Term: Vermyding
Vermyding
Die handeling om weg te bly van mense, plekke en gedagtes wat angs, pyn of ongaangename gevoelens veroorsaak. Sekere tipes van kankerverwante vermydingsgedrag sluit weiering om 'n kankerdiagnose of behandeling daarvoor te aanvaar en alkohol of ander medikasie te gebruik om te vergeet van die aanwesigheid van die kanker.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)