Home > Term: Auroterapie
Auroterapie
'n Prosedure wat goudsoute ('n vorm van sout van die metaalelement goud) gebruik om siektes soos rumatoïede artritis te behandel. Die goudsoute verhoed dat selle chemikalieë vrystel wat weefsels kan beskadig. Ook bekend as chrisoterapie en goudterapie.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)