Home > Term: Atipies
Atipies
Nie tipies nie, sonder tipiese aard, wat verskil, afwyk van die tipe of tipiese geval; onreëlmatig: Iedere atipiese individu. 'n Atipiese, onvolledige vorm van 'n siekte. Atipiese spraak. In mediese terme, is atipies 'n abnormaliteit in selle en weefsels.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)