Home >  Term: Angsiolitiese agent
Angsiolitiese agent

Medikasie wat gebruik word om simptome van angs te behandel, soos gevoelens van vrees, ongemak en spiersametrekkings wat as 'n reaksie tot stres kan voorkom. Die meeste angsiolitiese agente blokkeer die werking van sekere chemikalieë in die senuweestelsel. Ook bekend as antiangsagent en angsiolitikum.

0 0

Looja

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.