Home > Term: Diergesteunde terapie
Diergesteunde terapie
'n Soort terapie wat honde of ander troeteldiere gebruik om die fisiese of geestesgesondheid van pasiënte wat sekere akute of chroniese siektes het, te verbeter Dit word bestudeer as 'n manier om stres te verlig in kankerpasiënte wat behandeling vir pyn ontvang. Staan ook bekend as troeteldiergesteunde terapie.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)