Home >  Term: Aminosuur
Aminosuur

Die rangskikking van aminosure in 'n proteïen. Proteïene kan uit 20 verskillende soorte aminosure bestaan en die struktuur en funksie van elke proteïen word bepaal deur die tipes aminosure wat gebruik word om dit te vervaardig en hoe hulle gerangskik word.

0 0

Looja

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.