Home > Term: Alkali
Alkali
'n Chemikalieë wat in water kan oplos, met sure kan kombineer om soute te vorm en die suurvlak te verminder. Alkalië het 'n bitter smaak en verander kleurstowwe in blou. Sekere alkalië kan help om die liggaam te laat funksioneer soos dit hoort. 'n Voorbeeld van 'n alkali is natriumhidroksied.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)