Home > Term: Adrenokortikale karsinoma
Adrenokortikale karsinoma
'n Seldsame kanker wat in die buitenste laag van weefsel van die adrenale klier ('n klein orgaan bo-op albei niere) ontwikkel; dit produseer hormone, adrenalien en noradrenalien om die harttempo, bloeddruk en ander liggaamsfunksies te kontroleer. Ook adrenokortikale kanker of kanker van die adrenale korteks genoem.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)