Home > Term: Adenoma
Adenoma
'n Gewas wat nie kankerselle bevat nie. Dit begin in klieragtige selle van die epiteliale weefsel (dun laag van weefsel wat organe, kliere en ander strukture binne die liggaam bedek); 'n klierweefselgeswel of 'n geswel wat aan klierweefsel herinner.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)