Home >  Term: Beenskandering
Beenskandering

'n Tegniek om beelde van bene op 'n rekenaarskerm of op film te skep. 'n Klein hoeveelheid radioaktiewe materiaal word binne 'n bloedvaat ingespuit waarna dit deur die bloedstroom beweeg; dit versamel in die bene en word deur 'n skandeerder opgespoor.

0 0

Looja

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.