Home > Term: Beendigtheid
Beendigtheid
'n Meting van die hoeveelheid minerale (meestal kalsium en fosfaat) wat in 'n sekere beenvolume voorkom. Beendigtheidsmetings word gebruik om osteoporose ('n toestand gekenmerk deur verminderde beenmassa) te diagnoseer om te bepaal hoe goed osteoporosebehandelings werk en om te voorspel hoe waarskynlik die bene kan breek. Lae beendigtheid kan in pasiënte wat vir kanker behandel word, voorkom. Staan ook bekend as BMD, beenmassa en beenmineraaldigtheid.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)