Home > Term: Beenkanker
Beenkanker
Primêre beenkanker is kanker wat in beenselle gevorm word. Sekere tipes primêre beenkankers is osteosarkoma, Ewing sarkoma, kwaadaardige fibrose-histiositoma en chondrosarkoma. Sekondêre beenkanker is kanker wat van 'n ander deel van die liggaam (soos die prostraat, bors of longe) na die bene versprei.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)