Home > Term: Aortokoronêre hartomleiding
Aortokoronêre hartomleiding
Chirurgie waar 'n gesonde bloedvaat van 'n ander gedeelte van die liggaam geneem word om 'n nuwe roete vir bloed om 'n geblokkeerde slagaar te skep wat na die hart lei. Dit herstel die vloei van suurstof en voedingstowwe na die hart. Ook bekend as "CAB" en koronêre slagaaromleiding.
- Sõnaliik: noun
- Valdkond/domeen: Health care
- Category: Cancer treatment
- Company: U.S. HHS
0
Looja
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)