Home >  Term: Anti-idiotipiese entstof
Anti-idiotipiese entstof

'n Entstof gemaak van teenliggaamplies wat ander teenliggaampies as die antigeen beskou en daaraan vasheg. Anti-idiotipiese entstowwe kan die liggaam stimuleer om teenliggaamplies teen gewasselle te vervaardig.

0 0

Looja

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.