Home >  Term: Aërobiese metabolisme
Aërobiese metabolisme

'n Chemiese proses waar suurstof gebruik word om energie uit koolhidrate (suikers) te vervaardig. Ook bekend as aërobiese asemhaling, sell-asemhaling en oksidatiewe metabolisme.

0 0

Looja

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.