Home >  Term: Adrenokortikotropiese hormoon
Adrenokortikotropiese hormoon

'n Hormoon wat in die pituïtêre klier geproduseer word. Adrenokortikotropiese hormone funksioneer op die buitenste gedeelte van die adrenale klier om die vrystelling van kortikosteroide-hormone te kontroleer. Meer Adrenokortikotropiese hormone word gedurende tydperke van stres geproduseer. Ook bekend as ACTH en kortikotropien.

0 0

Looja

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 points
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.